Koos Kombuis - Lalie paroles de chanson

paroles de chanson Lalie - Koos Kombuis



Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat
Maar Lalie, nou's dit donker maan, en daar's goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper, daar's 'n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Lange nagte's jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos 'n poep, poep, poep
La-la-la-la
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Mmmmmmm
Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat



Writer(s): andre le toit aka koos kombuis


Koos Kombuis - Mona Lisa: Die Mooiste Love Songs
Album Mona Lisa: Die Mooiste Love Songs
date de sortie
01-01-1995




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.