paroles de chanson Af en Af - Kurt Darren
Oesters
sjampaign
kerse
op
die
kantlyn
vyf
en
twintig
rose
om
die
rooiwyn
loftus
Versfeld
was
nog
nooit
so
lekker
soos
nou
nie.
Net
jy
en
ek
die
wagte
by
die
hek
ek
Moes
nou
wraggies
elke
liewe
toutjie
trek
Om
hierdie
aand
te
reël
maar
niks
is
ooit
te
veel
vir
jou
nie,
En
nou
begin
die
aksie
liefie
Af
af
af
en
af
gaan
al
ligte
In
die
nag
nag
nag
sag
speel
daai
liedjie
Wat
ons
altwee
laaik
ken
ons
nie
die
woorde
nie
net
oh
oh
oh
eh
oh
eh
oh
Op
op
op
en
op
gaan
temperature
In
my
kop
kop
kop
moenie
stop
met
al
jou
liefde
Dis
'n
lekker
lekker
langskop,
Om
tussen
deur
die
pale...
aand
Ek
het
jou
nou
verras
toe
jy
jou
oë
sit
op
Daai
mooi
ring
in
die
glas
en
as
ek
kyk
na
hoe
jou
oë
oplig
dan
voel
ek
heel
verlig
in
my
hart.
Jy
soen
my
weer
en
as
ek
iets
wil
sê
soen
Jy
my
nog
'n
keer
en
fluister
saggies
"ja"
In
my
linkeroor
dit
maak
my
weer
van
voor
af
verlief
Maar
nou
begin
die
aksie
liefie
Af
af
af
en
af
gaan
al
ligte
In
die
nag
nag
nag
sag
speel
daai
liedjie
Wat
ons
altwee
laaik
ken
ons
nie
die
woorde
nie
net
oh
oh
oh
eh
oh
eh
oh
Op
op
op
en
op
gaan
temperature
In
my
kop
kop
kop
moenie
stop
met
al
jou
liefde
Dis
'n
lekker
lekker
langskop,
Om
tussen
deur
die
pale...
aand
Ek
skiet
die
proppie
van
die
vonkelwyn
in
die
lig
op
Ons
klink
'n
glasie
en
ek
hou
jou
lippe
dop
Dit
voel
so
reg
as
ek
jou
styf
teen
my
vashou.
Ek
skiet
die
proppie
van
die
vonkelwyn
in
die
lig
op
Ons
klink
'n
glasie
en
ek
hou
jou
lippe
dop
Dit
voel
so
reg
as
ek
jou
styf
teen
my
vashou
En
nou
begin
die
aksie
liefie
Af
af
af
en
af
gaan
al
ligte
In
die
nag
nag
nag
sag
speel
daai
liedjie
Wat
ons
altwee
laaik
ken
ons
nie
die
woorde
nie
net
oh
oh
oh
eh
oh
eh
oh
Op
op
op
en
op
gaan
temperature
In
my
kop
kop
kop
moenie
stop
met
al
jou
liefde
Dis
'n
lekker
lekker
langskop,
Om
tussen
deur
die
pale...
aand
1 Kaptein (Span Die Seile)
2 Af en Af
3 Vir Nou
4 Nog 'n Week Vir Jou
5 Papsopwinterwaternat
6 Jy Moenie Dink nie
7 Bloubergstrand Se Sonsak
8 Uit die Diepte van My Hart
9 Oh Oh Oh
10 Kom Ons Vat Die Langpad
11 Aan die Brand
12 Ek Wil Gaan
13 Lost
14 Gebed
15 Laat die Poppe Dans
16 Treffer Na Treffer Hitmix: My Facebook Song / Voorwaarts Mars / Daar Doer In Die Donker / Boeretroue
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.