paroles de chanson Opmaak-Liefde - Kurt Darren
Haar
woorde
skok
soos
'n
haelgeweer
Ek
kom
in
vrede
sit
jou
wapens
neer
Lees
my
lippe,
dis
'n
misverstand
Elke
storie
het
'n
ander
kant
En
in
die
oggend
Lyk
sy
op
haar
mooiste
gee
my
krag
Vir
die
dag
En
as
die
son
gaan
lê(son
gaan
lê)
Weet
ek
nou
wat
voor
my
lê
en
wag
Dis
tyd
vir
opmaak-liefde
Ek
vat
jou
vir
'n
dans
Opmaak-liefde
Ons
praat
'n
bietjie
Frans
Soene,
miljoene
wat
op
jou
lippe
land
Ons
laat
daai
opmaak-vure
brand(opmaak-vure
brand)
Koue
skouer
ons
begin
van
voor
Wie't
nou
weer
met
haar
kop
getoor
Lyk
vir
my
sy
wil
daai
golfie
ry
Nog
'n
bietjie
opmaak-liefde
kry
En
in
die
oggend
Lyk
sy
op
haar
mooiste
gee
my
krag
Vir
die
dag
En
as
die
son
gaan
lê(son
gaan
lê)
Weet
ek
nou
wat
voor
my
lê
en
wag
Dis
tyd
vir
opmaak-liefde
Ek
vat
jou
vir
'n
dans
Opmaak-liefde
Ons
praat
'n
bietjie
Frans
Soene,
miljoene
wat
op
jou
lippe
land
Ons
laat
daai
opmaak-vure
brand(opmaak-vure
brand)
En
in
die
oggend
Lyk
sy
op
haar
mooiste
gee
my
krag
Vir
die
dag
En
as
die
son
gaan
lê(son
gaan
lê)
Weet
ek
nou
wat
voor
my
lê
en
wag
Dis
tyd
vir
opmaak-liefde
Ek
vat
jou
vir
'n
dans
Opmaak-liefde
Ons
praat
'n
bietjie
Frans
Soene,
miljoene
wat
op
jou
lippe
land
Ons
laat
daai
opmaak-vure
brand(opmaak-vure
brand)
Dis
tyd
vir
opmaak-liefde
Ek
vat
jou
vir
'n
dans(vat
jou
vir
'n
dans)
Opmaak-liefde
Ons
praat
'n
bietjie
Frans(praat
'n
bietjie
Frans)
Soene,
miljoene
wat
op
jou
lippe
land
Ons
laat
daai
opmaak-vure
brand(opmaak-vure
brand)

1 Die Goeie Ou Dae
2 Blok Party
3 Opmaak-Liefde
4 Party Tyd
5 'n Dubbel vir die DJ (feat. Snotkop)
6 Hop Hop Spinnekop
7 Bos is my kos
8 Kaptein 2
9 Gene (RSA DNA)
10 Eerste Prys
11 Wêreldklas
12 Sokkie Tot Die Einde
13 Kwagga Karnaval
14 Hulle Weet Nie Wat Ons Weet Nie
15 Fotoherinneringe
16 Afrikaans is Alles
17 Wat my Pa sou sê
18 Die 80s
19 Meisiesfontein
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.