Laurika Rauch - Alleen paroles de chanson

paroles de chanson Alleen - Laurika Rauch



Kyk hoe huil die vensterruit
Saggies val die winterreën
Ek sit hier in die duisternis
Ja ek is weer alleen
Alleen so alleen
Digte wolke teen die berg
Bruisende riviere vol
Liefde se skerp klippe Word hierbinne rondgerol
Alleen so alleen
Ek is weer alleen
Mm...
Foto′s en herinneringe
Jy glimlag mooi in elke een
Gister was ons twee nog saam
Nou sit ek hier alleen
Alleen so alleen
Ek is weer alleen
Saggies val die winterreën
Alleen alleen ja Ek is weer alleen
Mm...
Kyk hoe huil die vensterruit
Saggies val die winterreën
Ek sit hier in die duisternis
Ja,
Ek is weer alleen Alleen so alleen
Ek is weer alleen
Alleen so alleen Ek is weer alleen
Alleen so alleen Ek is weer alleen
Alleen so alleen Ek is weer alleen
Ek is weer alleen



Writer(s): David Kramer


Laurika Rauch - Vir Jou
Album Vir Jou
date de sortie
22-06-1981




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.