Laurika Rauch - Karoonag - traduction des paroles en russe

Paroles et traduction Laurika Rauch - Karoonag




As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
Когда ветер дует над полем ...
En die diereriem sy blink tot teen die Skerpioen laat
И пусть солнце светит на Скорпиона.
As die Tweeling en die Kreef
Как Близнецы и Раки.
Kotteljons oor Beaufort-Wes
История Бофорт-Уэста
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
И Луна налила свою чашу на Граафф-Рейнет.
Ruik jy katbos en kambro
Ты чувствуешь запах кэтвуда и Кэмбро
As dit reën in die Kleinkaroo
Когда идет дождь в Кляйнкару
My hantamwind
О хантамвинде
My optelkind
Мой зять.
Vanaand In die môre as dit blou word
Сегодня утром, когда все станет синим.
En die amber wolke roer
Янтарное облако
As die son sy eerste lig
Как его первый сын.
Oor die bitterboela stoot
О горько-сладком ...
As die trein by Noupoort fluit
Когда поезд пролетает мимо ...
En dit wegraak in die wind
Этот ветер на ветру
En ′n tolbos iewers vaswaai teen die rant
И где-то здесь лес платных такси.
Refrein
Хор





Writer(s): De Villers Coewie, De Villers Coewie


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.