paroles de chanson Woud Van Stilte - Laurika Rauch
                                                Wanneer 
                                                die 
                                                herberge 
                                                teen 
                                                my 
                                                gesluit 
                                                word
 
                                    
                                
                                                As 
                                                ek 
                                                van 
                                                vermoeienis 
                                                klein 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Vlam 
                                                jy 
                                                'n 
                                                vuurherd 
                                                van 
                                                vertroosting
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                laat 
                                                die 
                                                grys 
                                                van 
                                                gister
 
                                    
                                
                                                Rooi 
                                                in 
                                                donker 
                                                klowe 
                                                blom
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                hart 
                                                plant 
                                                jy
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                Woud 
                                                van 
                                                stilte
 
                                    
                                
                                                Wanneer 
                                                ek 
                                                teen 
                                                die 
                                                skemer 
                                                se 
                                                sperdraad 
                                                verstar
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                nag 
                                                soos 
                                                'n 
                                                tronk 
                                                om 
                                                my 
                                                sluit
 
                                    
                                
                                                As 
                                                my 
                                                oë 
                                                oorstroom
 
                                    
                                
                                                Verjaag 
                                                jy 
                                                die 
                                                droefnis 
                                                met 
                                                die 
                                                oop 
                                                horison 
                                                van 
                                                jou 
                                                stem
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                laat 
                                                die 
                                                grys 
                                                van 
                                                gister
 
                                    
                                
                                                Rooi 
                                                in 
                                                donker 
                                                klowe 
                                                blom
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                hart 
                                                plant 
                                                jy
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                Woud 
                                                van 
                                                stilte
 
                                    
                                
                                                Wanneer 
                                                die 
                                                twyfel 
                                                snuffel 
                                                aan 
                                                my 
                                                dink
 
                                    
                                
                                                As 
                                                ek 
                                                steier 
                                                teen 
                                                die 
                                                afgrond 
                                                van 
                                                vreemde 
                                                kennis
 
                                    
                                
                                                Leer 
                                                jy 
                                                my 
                                                vlieg 
                                                soos 
                                                'n 
                                                boot 
                                                met 
                                                seile
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                laat 
                                                die 
                                                grys 
                                                van 
                                                gister
 
                                    
                                
                                                Rooi 
                                                in 
                                                donker 
                                                klowe 
                                                blom
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                hart 
                                                plant 
                                                jy
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                Woud 
                                                van 
                                                stilte
 
                                    
                                
                                                Wanneer 
                                                die 
                                                twyfel 
                                                snuffel 
                                                aan 
                                                my 
                                                dink
 
                                    
                                
                                                As 
                                                ek 
                                                steier 
                                                teen 
                                                die 
                                                afgrond
 
                                    
                                
                                                Leer 
                                                jy 
                                                my 
                                                vlieg 
                                                soos 
                                                'n 
                                                boot 
                                                met 
                                                seile
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                laat 
                                                die 
                                                grys 
                                                van 
                                                gister
 
                                    
                                
                                                Rooi 
                                                in 
                                                donker 
                                                klowe 
                                                blom
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                hart 
                                                plant 
                                                jy
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                Woud 
                                                van 
                                                stilte
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                plant 
                                                'n 
                                                woud 
                                                van 
                                                stilte
 
                                    
                                Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
                 
             
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        