Nicholis Louw - Soos Dinamiet paroles de chanson

paroles de chanson Soos Dinamiet - Nicholis Louw



Elke pad wat ek vat
Bring my net terug tot by jou
Elke keer as ek slaap
Droom ek hoe ek jou vashou
Al wat ek wil
Is vir altyd by jou
Ek wil dit moet jy wees
Wat hier styf teen my
Ek wil elke dag lewe
Net om vir jou te
Jy't my hart gesteel
Jy's alles wat ek wil
Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my
Hou net aan moenie ophou nie dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Die eerste aand saam met jou
Sal ek nooit kan vergeet
Ek was asemloos
En ek het dadelik geweet
Jy's vir my bedoel
Op jou merke gereed
Elke pad wat ek vat
Bring my net terug tot by jou
Elke keer as ek slaap
Droom ek hoe ek jou vashou
Al wat ek wil
Is vir altyd by jou
Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my
Hou net aan moenie ophou nie dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Nou loop ons in die strate en sing vir mekaar
Na na na na
Jy's die beste ding wat met my kon gebeur
Na na na oh oh oh
Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my
Hou net aan moenie ophou nie dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te lekker
En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen
En jy weet wat doen jou soene aan my
Soos dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my



Writer(s): Don Kelly


Nicholis Louw - Ek Is Daar Vir Jou
Album Ek Is Daar Vir Jou
date de sortie
06-05-2011




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.