Onbeskaamd - Daar Is Niemand Soos Hy paroles de chanson

paroles de chanson Daar Is Niemand Soos Hy - Onbeskaamd




Wie kan die son onderhou
Wie kan die hemele bou
Wie kan met Hom vergelyk
Dasr is niemand, niemand soos Hy
Wie kan die Rooisee skei
Wie skep fonteine in die woestyn
wie is vir ewig en altyd in beheer
Daar is niemand, niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
o Yahweh, daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
Daar is niemand soos Hy
O Yahweh daar is niemand soos Hy



Writer(s): Gerrit Van Veuren


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.