paroles de chanson Suitcase Vol Winter - Piet Botha
Hierdie
trein
loop
na
nerens
Maar
dit
pas
my
baie
goed,
hoe
verder
hoe
beter
Dit
is
my
wens
Klein
bietjie
liefde
Klein
bietjie
geluk
Heelwat
van
dit
en
dat,
maar
meestal
'n
Suitcase
vol
winter
Ek
loop
iewers
deur
die
storm
En
deur
die
bliksem
weer
Want
'n
vrou
sal
jou
doodmaak
As
sy
kwaad
is,
in
'n
donker
kamer
Met
'n
haelgeweer
Ja
die
trein
loop
na
nerens
Maar
dit
pas
my
goed
hoe
verder
hoe
beter
Klein
bietjie
liefde
Klein
bietjie
geluk
Heelwat
van
dit
en
dat,
maar
meestal
'n
Suitcase
vol
winter
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.