Robbie Wessels - Speedos En Crocs paroles de chanson

paroles de chanson Speedos En Crocs - Robbie Wessels



Die beach is gepak met bruin gebrande lywe
Van toogesmeer met lotion tot onder hulle kywe
Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys
Mejuffrou bikini saam sensasie meneer spier wys
Maar annerkant die duine
Naby aan die rocks
Staan n ou en pose met sy speedos en crocs
Speedos en crocs
Daai kite vlieg nie
Speedos en crocs
Is verkeert
Speedos en crocs
Ek ga' nie vir jou lieg nie
Speedos en crocs
Is weird
Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine
Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne
Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries
En skielik staan hy voor ons boelie die breker barries
En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks
Met barries agterna in sy speedos en crocs
Speedos en crocs
Daai kite vlieg nie
Speedos en crocs
Is verkeert
Speedos en crocs
Ek ga'nie vir jou lieg nie
Speedos en crocs
Is weird
Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele
Ons soek juwelry en kleingeld en ons breek die sandkastele
Soos ons wegloop van die branders die lywe alhoe minder
Ek en laba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner
Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks
Deur barries en sy chommies in hul speedos en crocs
Speedos en crocs
Daai kite vlieg nie
Speedos en crocs
Is verkeerd
Speedos en crocs
Ek ga'nie vir jou lieg nie
Speedos en crocs
Is weird
Speedos en crocs
Daai kite vlieg nie
Speedos en crocs
Is verkeerd
Speedos en crocs
Ek ga'nie vir jou lieg nie
Speedos en crocs
Is weird



Writer(s): Robbie Wessels, Sean Manley, Zanda Traut


Robbie Wessels - Afrika Sonsak
Album Afrika Sonsak
date de sortie
24-06-2009




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.