paroles de chanson Alles Gaan Okay Wees - Snotkop , Loki Rothman
                                                Maybe, 
                                                as 
                                                ek 
                                                jou 
                                                mind 
                                                kan 
                                                change
 
                                    
                                
                                                Maybe, 
                                                is 
                                                jy 
                                                weer 
                                                lief 
                                                vir 
                                                my
 
                                    
                                
                                                Maybe, 
                                                as 
                                                jy 
                                                my 
                                                WhatsApp 
                                                kry
 
                                    
                                
                                                Maar, 
                                                ek 
                                                scheme 
                                                jy′t 
                                                dalk 
                                                maar 
                                                net 
                                                'n 
                                                slegte 
                                                sein
 
                                    
                                
                                                Somtyds 
                                                wil 
                                                my 
                                                kar 
                                                nie 
                                                start
 
                                    
                                
                                                Somtyds 
                                                is 
                                                my 
                                                rent 
                                                te 
                                                laat
 
                                    
                                
                                                Somtyds 
                                                decline 
                                                die 
                                                bank 
                                                my 
                                                kaart
 
                                    
                                
                                                Maar, 
                                                ek 
                                                scheme 
                                                dis 
                                                dalk 
                                                maar 
                                                net 
                                                ′n 
                                                slegte 
                                                jaar
 
                                    
                                
                                                My 
                                                pa't 
                                                gesê 
                                                "Life's 
                                                tough"
 
                                    
                                
                                                Ons 
                                                almal 
                                                stap 
                                                ′n 
                                                pad, 
                                                jy 
                                                sal 
                                                maar 
                                                net 
                                                die 
                                                punches 
                                                moet 
                                                vat
 
                                    
                                
                                                Alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees, 
                                                as 
                                                jy 
                                                braaf 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                As 
                                                die 
                                                lewe 
                                                jou 
                                                ′n 
                                                P.K 
                                                gee
 
                                    
                                
                                                Staan 
                                                op, 
                                                gooi 
                                                dop 
                                                en 
                                                try 
                                                maar 
                                                weer
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Nou's 
                                                daar 
                                                manne 
                                                wat 
                                                my 
                                                plaas 
                                                wil 
                                                gaps
 
                                    
                                
                                                My 
                                                vrou 
                                                is 
                                                weg 
                                                saam 
                                                met 
                                                ′n 
                                                Engels 
                                                man
 
                                    
                                
                                                Van 
                                                bottel 
                                                wyn 
                                                na 
                                                goedkoop 
                                                papsak
 
                                    
                                
                                                Dog 
                                                ek's 
                                                okay, 
                                                maar 
                                                daar′s 
                                                'n 
                                                brief 
                                                van 
                                                SARS 
                                                af
 
                                    
                                
                                                My 
                                                ouers 
                                                dink 
                                                ek′s 
                                                in 
                                                my 
                                                derde 
                                                jaar
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                ek 
                                                kon 
                                                nie 
                                                ophou 
                                                vir 
                                                Maryke 
                                                staar
 
                                    
                                
                                                Teveel 
                                                karaoke 
                                                by 
                                                die 
                                                bar
 
                                    
                                
                                                En 
                                                nou 
                                                maak 
                                                ek 
                                                maybe 
                                                eers 
                                                oor 
                                                tien 
                                                jaar 
                                                klaar
 
                                    
                                
                                                My 
                                                ma't 
                                                gesê 
                                                "Life's 
                                                tough"
 
                                    
                                
                                                Stap 
                                                nou 
                                                maar 
                                                jou 
                                                pad, 
                                                jy 
                                                sal 
                                                maar 
                                                net 
                                                die 
                                                punches 
                                                moet 
                                                vat
 
                                    
                                
                                                Alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees, 
                                                as 
                                                jy 
                                                braaf 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                As 
                                                die 
                                                lewe 
                                                jou 
                                                ′n 
                                                P.K 
                                                gee
 
                                    
                                
                                                Staan 
                                                op, 
                                                gooi 
                                                dop 
                                                en 
                                                try 
                                                maar 
                                                weer
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                So, 
                                                lyk 
                                                my 
                                                Vodacom 
                                                se 
                                                sein 
                                                was 
                                                okay 
                                                (Okay)
 
                                    
                                
                                                So, 
                                                jy′t 
                                                elke 
                                                liewe 
                                                WhatsApp 
                                                gekry 
                                                (Okay)
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                wag 
                                                nog 
                                                vir 
                                                my 
                                                lucky 
                                                date
 
                                    
                                
                                                En 
                                                ek 
                                                rol 
                                                maar 
                                                met 
                                                die 
                                                punches 
                                                (Rol 
                                                met 
                                                die 
                                                punches)
 
                                    
                                
                                                Maryke 
-                                                Heartbreaker
 
                                    
                                
                                                Ryk 
                                                man 
                                                getrou, 
                                                het 
                                                gedog 
                                                jy 
                                                was 
                                                myne
 
                                    
                                
                                                Nooit 
                                                klaar 
                                                geswot, 
                                                was 
                                                klaar 
                                                platsak
 
                                    
                                
                                                En 
                                                ek 
                                                rol 
                                                maar 
                                                met 
                                                die 
                                                punches 
                                                (Rol 
                                                met 
                                                die 
                                                punches)
 
                                    
                                
                                                Rol 
                                                met 
                                                die 
                                                punches
 
                                    
                                
                                                Alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees, 
                                                as 
                                                jy 
                                                braaf 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                As 
                                                die 
                                                lewe 
                                                jou 
                                                'n 
                                                P.K 
                                                gee
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                klap 
                                                ons 
                                                nog 
                                                ′n 
                                                KWV!
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees, 
                                                as 
                                                jy 
                                                braaf 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                As 
                                                die 
                                                lewe 
                                                jou 
                                                'n 
                                                P.K 
                                                gee
 
                                    
                                
                                                Staan 
                                                op, 
                                                gooi 
                                                dop 
                                                en 
                                                try 
                                                maar 
                                                weer
 
                                    
                                
                                                Want 
                                                alles, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Hey, 
                                                jy, 
                                                alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                
                                                Alles 
                                                gaan 
                                                okay 
                                                wees
 
                                    
                                Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.