Snotkop - Groot Gat Meisies paroles de chanson

paroles de chanson Groot Gat Meisies - Snotkop

Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful

Jy sien sy lyk net soos die meisies in
Die FHM, net voller van figuur sou ek
Voller om die heupe, met 'n groot aptyt, vir mans en milkshake
Ses tequilas en die aand's nog
Lank, groot gat meisies het altyd die fun
'N Bietjie meer was nog nooit te veel
(Al haar curves op die regte plek so gee haar nog 'n big mac)
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful
Jy sien sy lyk net soos daai meisies op die
Internet, net so verleidelik wil ek amper
Voller in die buuste, met n groot aptyt, vir mans en roomys
Tien tequilas en die aand's nog mak,
Raak al hoe willer, soos sy tipsy raak
'N Bietjie meer was nog nooit te veel
(Al haar curves op die regte plek so gee haar nog 'n big mac)
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful ...
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor, ah, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful
Ah, groot gat meisies laat ek hoor,
Groot gat girl wat jy wil, jy's beautiful

Writer(s): F.henning, M.kahn

Snotkop - So Damn Sexy
Album So Damn Sexy
date de sortie
07-04-2008

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.