paroles de chanson Kry Jou Ass By Die Werk - Snotkop
                                                My 
                                                vriend 
                                                het 
                                                'n 
                                                meisie, 
                                                en 
                                                hy 
                                                haat 
                                                daai 
                                                bitch
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                kerm 
                                                elke 
                                                donnerse 
                                                dag
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                sê 
                                                dis 
                                                nou 
                                                tyd 
                                                om 
                                                daai 
                                                girl 
                                                te 
                                                los
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                gaan 
                                                crack 
                                                as 
                                                hy 
                                                langer 
                                                wag
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                sit 
                                                op 
                                                haar 
                                                gat, 
                                                hy 
                                                werk 
                                                homself 
                                                oor 
                                                'n 
                                                mik
 
                                    
                                
                                                En 
                                                sy 
                                                druk 
                                                net 
                                                al 
                                                sy 
                                                cash 
                                                in 
                                                haar 
                                                sak
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                sê 
                                                die 
                                                werk 
                                                is 
                                                skaars, 
                                                sy 
                                                slaap 
                                                maar 
                                                heeldag 
                                                laat
 
                                    
                                
                                                Wel 
                                                my 
                                                vriend, 
                                                wie's 
                                                nou 
                                                slapgat?
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                verby, 
                                                dis 
                                                verby 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                moet 
                                                gly, 
                                                sy 
                                                moet 
                                                gly 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                verdien 
                                                'n 
                                                klein 
                                                salaris, 
                                                en 
                                                dis 
                                                net 
                                                nie 
                                                genoeg
 
                                    
                                
                                                So 
                                                vinnig 
                                                soos 
                                                wat 
                                                sy 
                                                dit 
                                                spandeer
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                sê 
                                                die 
                                                werk 
                                                is 
                                                skaars, 
                                                waarvoor 
                                                sy 
                                                kwalifiseer
 
                                    
                                
                                                En 
                                                haar 
                                                smaak 
                                                is 
                                                fokken 
                                                duur
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                verby, 
                                                dis 
                                                verby 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                moet 
                                                gly, 
                                                laat 
                                                sy 
                                                gly 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Wel 
                                                dis 
                                                seker 
                                                ook 
                                                moeilik 
                                                om 
                                                net 
                                                rond 
                                                te 
                                                lê 
-                                                oh 
                                                yeah
 
                                    
                                
                                                Wel 
                                                as 
                                                dit 
                                                verniet 
                                                is 
                                                wil 
                                                jy 
                                                dit 
                                                seker 
                                                hê 
-                                                oh 
                                                yeah
 
                                    
                                
                                                My 
                                                vriend 
                                                het 
                                                'n 
                                                boyfriend, 
                                                en 
                                                sy 
                                                haat 
                                                daai 
                                                doos
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                kerm 
                                                elke 
                                                donnerse 
                                                dag
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                sê 
                                                hy 
                                                soek 
                                                meer 
                                                'jash' 
                                                om 
                                                by 
                                                die 
                                                huis 
                                                te 
                                                kan 
                                                bly
 
                                    
                                
                                                Wel 
                                                my 
                                                vriend, 
                                                hy 
                                                stem 
                                                saam 
                                                gat
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                verby, 
                                                dis 
                                                verby 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                moet 
                                                gly, 
                                                hy 
                                                moet 
                                                gly 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                verby, 
                                                dis 
                                                verby 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                werk
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                moet 
                                                gly, 
                                                hy 
                                                moet 
                                                gly 
-                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                    e 
                                                e
 
                                    
                                
                                                Nana, 
                                                kry 
                                                jou 
                                                ass 
                                                by 
                                                die 
                                                weeeeerk
 
                                    
                                 
                            1 Vrydagaand
2 Ek Val Vir Jou (feat. Monique)
3 Parapapa
4 Bakgat Boogie
5 Ek'S Dalk 'N Ses
6 Gatswaai
7 Ek Wens
8 Liefde Is In Die Lug
9 Katrien
10 Loslap
11 Kry Jou Ass By Die Werk
12 Shut Up en Soen My
13 Song Vir Jou
14 Juffrou De Kok
15 Veg Vir Jou Reg
16 Ons Gaan Dit Nie Vat Nie
17 Die Padda
18 Suikerflossie
19 Freak
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
                 
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        