Snotkop - Suikerflossie paroles de chanson

paroles de chanson Suikerflossie - Snotkop



Oooo... suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou (wat gaan jou mamma sê)
Suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan (wat gaan jou mamma sê)
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Oe... ek en my suikerflossie saam
Dis daai meisie innie kelp met die korste rokkie aan
Jy sien die een na die ander staar as sy die dansvloer dans
En ja sy lyk net soos daai girls op e.tv so net na twaalf
En ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie girl se naam
Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy't n g-string aan
Want hy steek uit bo ha broek wat onner haar boudjies hang
En sy koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand
Oooo... suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou (wat gaan jou mamma sê)
Suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan (wat gaan jou mamma sê)
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Oe... ek en my suikerflossie saam
Nou is daai meisie in die kelp met die kortste rokkie aan
Jy sien die een na ander staar as sy by die kroeg gaan staan
En ja sy lyk net soos daai girls in die loslyf op bladsy 5
En ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie meisie se naam
Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy het n boobjob gehad
Want ons staan op en is omtrent twee keer die size wat dit was
En sy koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand
Oooo... suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou (wat gaan jou mamma sê)
Suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan (wat gaan jou mamma sê)
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Oe... ek en my suikerflossie saam
Nou dis daai meisie in die kel met die kortste rokkie aan
Jy sien die een wat jou kop laat draai as sy by die deur ingaan
En ja sy lyk net soos daai girls in die kaap wat kaalgat dans
En ek wil weet ja ek wil weet wat's hierie meisie se naam
Want sy's die hotste meisie op die vloer by die party vanaand
En as sy omdraai kan jy duidelik sien sy gym elke dag
Want sy is hot sexy bene wat jou seer sal maak
En sy koop my nog n 'drink' en ek is joune vanaand
Oooo... suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Suikerflossie ek wil jou (wat gaan jou mamma sê)
Suikerflossie ek wil jou (ek wil jou hê)
Wat sal jou mamma daarvan (wat gaan jou mamma sê)
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Dan loop ons so onner deurie maan
Oe... ek en my suikerflossie saam
Dan loop ons so onner deurie maan
Oe... ek en my suikerflossie saam




Snotkop - Die Beste Van Snotkop
Album Die Beste Van Snotkop
date de sortie
24-10-2011




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.