Snotkop - Loslap paroles de chanson

paroles de chanson Loslap - Snotkop



Ekskuus my mevrou, jy weet jou dogter het my hart gebreek
Gesê sy sou nie, maar sy het my in my rug gesteek
Ja, elke aand het sy gesê, "oo, ek hou van jou"
Terwyl sy in my arms lê, "ek dink ek's lief vir jou"
Ja, sy't gesê sy gaan my bel, en dit was Woendsdag-aand
Gesit en wag, ja elke dag, toe bel sy gisteraand
Sy sy het dit al gesê, jy irriteer vir my
Is jy mal, of is jy doof? Ek mos dis verby!
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Verskoon my mevrou, jy weet jou dogter het my hart gebreek
Gesê sy sou nie, maar sy het my met my vriend verneuk
Was hy befok in sy kop, hy moet tog net pasop
Want ek het drie goeie redes om hom op te fok
Sy't seker vir hom gesê, "oo, ek hou van jou"
Terwyl sy in sy arm lê, "en jy's so goed gebou"
En elke keer wat ek probeer, sy dieselfde vir my
Is jy dom, is jy doof? Ek mos dis verby!
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
Nou ek is moeg, en siek, en sat om by die huis te bly
Ek is so gatvol om te wag, sy kan vergeet van my
Elke aand het jy gesê, "ons is perfek vir mekaar"
Jy kan vergeet daarvan, dit maak my fokken naar
Terwyl jy in my arms lê, "waar het jy dit geleer?"
Vergeet maar daarvan, want dit sal nooit weer gebeur
So weet jy wat, ja dis tyd om bietjie te luister na my
Is jy dom, of is jy doof? Dit is definitief verby!
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
(Oo, ek hou van jou)
(Ek is lief vir jou)
Ek is lief vir jou
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie
O, ek wil huistoe gaan na mamma toe
Die rivier is vol, my trane rol
'N Bokkie wat vanaand by my wil
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie




Snotkop - Die Beste Van Snotkop
Album Die Beste Van Snotkop
date de sortie
24-10-2011




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.