Snotkop feat. Suzanne - Gatswaai paroles de chanson

paroles de chanson Gatswaai - Snotkop , Suzanne



Ha, ha!
Hey! Check dit uit, check dit uit.
Suzaan, featering Snotkop.
Weet jy wat ... Ons Gatswaai!
Suzaan
Ek kan nie, Tango nie.
Ek kan nie, Samba nie.
Ek kan nie, Ramba nie.
Ek kan nie, Cha-cha nie.
Ek kan nie Mamba-mamba nie.
En ook nie tap dance nie.
En ook die Charlton, kan ek nie regkry nie.
Maar ek kan toy-toy.
En ek laat waai.
En ek kan omdraai.
En ek kan gatswaai.
Ek wil net Boegie-boegie.
En ons wil Jave.
En ek kan toy-toy.
Oor ek so waai.
Snotkop
Kyk daar, sy kan nie Tango nie.
En die Salsa sukkel so bietjie.
En Mambo-mambo-mambo kan jy niks van die steps onthou nie.
Maar as jy toy-toy, gaan ons die heelnag gooi.
Jy lyk so sexy met daai.
Ek wil net my gatswaai.
Suzaan
Ek kan nie, Tango nie.
Ek kan nie, Samba nie.
Ek kan nie, Ramba nie.
Ek kan nie, Cha-cha nie.
Ek kan nie Mamba-mamba nie.
Ek kan nie tap dance nie.
En ook die Charlston, kan ek nie regkry nie.
Maar ek kan toy-toy.
En ek laat waai.
En ek kan omdraai.
En ek kan gatswaai.
Ek wil net Boegie-boegie.
En eks vol Jave.
En ek kan toy-toy.
Oor ek so waai.
Want ek kan toy-toy.
En ek laat waai.
En ek kan omdraai.
En ek kan gatswaai.
Ek wil net Boegie-boegie.
En eks vol Jave.
En ek kan toy-toy.
Oor ons so waai.
Snotkop
Nee, kyk dis definitief nie die Mambo daai nie.
En wat is daai?
Dit lyk ook nie of jy tap dance nie.
Maar as jy Boegoe-boegie-boegie, wil ek niks anders doen nie.
En as jy vinnig omdraai, is dit mos die gatswaai daai!
Suzaan
Want ek kan toy-toy.
En ek laat waai.
En ek kan omdraai.
En ek kan gatswaai.
Ek wil net Boegie-boegie.
En eks vol Jave.
En ek kan toy-toy.
Oor ek so waai.
Want ons kan toy-toy.
En ons kan Jave.
En ons kan omdraai.
En ons kan gatswaai.
Ek wil net Boegie-boegie.
En eks vol Jave.
En ek kan toy-toy.
Oor ons so waai.
Gatswaai!
Gatswaai!




Snotkop feat. Suzanne - Die Beste Van Snotkop
Album Die Beste Van Snotkop
date de sortie
24-10-2011



Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.