paroles de chanson




Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg,
Ver van hier weg
Skipskop, skipskop,
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry le net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Is ek gebore,
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook.
Hier deur die duine, loop onse spore
Hier op die beach
Hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie,
Pak op jou goedjies
En se maar so long skipskop,
Skipskop se goodbye
Linkerhand, o die regterhand
Wat se kant le die plek, misverstand
Aseblief meneer, ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Die stukkies van my lewe hulle le deurmekaar
Tel op tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Verkoop jou bootjie, Pak op jou goedjies,
Se maar so long skipskop
Skipskop se goodbye
Linkerhand, o die regterhand
Wat se kant le die plek, misverstand
Aseblief meneer, ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Die stukkies van my lewe hulle le deurmekaar
Tel op tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
Se maar so long skipskop
Skipskop se goodbye



Writer(s): David Kramer


Tobi Jooste - Afrikana...75 Van Die Beste Volksliedjies
Album Afrikana...75 Van Die Beste Volksliedjies
date de sortie
11-04-2014

1   Dis Julle Wat Die Wind / Daaroorkant Die Spruit / My Hartjie, My Liefie.
2   Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbossie / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
3   Die Gezoem Van Die Bye
4   Ou Karooland
5   Ek kyk graag so diep in jou oe
6   Jantjie
7   Die Padda Wou Gaan Opsit
8   Liefling
9   Kiekies
10   Umfaan
11   Osbraai Op Komdraai
12   Oktobermaand
13   Stille Rivierstroom
14   Tussen Treine
15   Erika
16   Karolis
17   Skipskop
18   Kan 'n Man Dan Nie
19   Transkaroo
20   Die Donkie
21   Hier Is 'n Mens
22   Trein Na Margate
23   Geelperskereën
24   Ou Ryperd
25   Ek Verlang Na Jou (met Anna Davel)
26   Klein Karoo
27   How Great Thou Art
28   Magaliesburgse Aandlied
29   Aanstap Rooies
30   Sewe Sakke Sout
31   Trekliedjie
32   Mama, Ek Wil 'n Man Hé
33   Ruiter Van Die Windjie
34   Hillbrow
35   Wenners
36   Hoe Se Mens Dankie
37   Hiers Ek Weer
38   Hier's Ek Weer
39   Tussen Jou En My
40   Lisa Se Klavier
41   Kruidjie-roer-my-nie
42   Psalm 23
43   Silver de Lange
44   Wil Jy Dans Karina
45   Victoriabaai




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
Chargement
Chargement