Zaan - Alles vir my paroles de chanson

paroles de chanson Alles vir my - Zaan



Dink
Ek dink net aan gisteraand
Toe jy vir my se hoe lief het
Jy's alles vir my
Ek droom
Ek droom net oor jou vanaand
Ek hoor steeds jou stem
Jy't my hart gewen
Jy's alles vir my
Is daar n plekkie vir my by jou
Ek wil my lewe om joune bou
En die sleutels na my hart
Stel ek oop jy maak dit vat
Jy's alles vir my
Ek sal al die ritme in die wereld op gee
As ek nog een aand met jou kan deel
Jou liefde vorm a pad
Van my siel tot by my hart
Jy's alles vir my
Sterre en maan
Sal ek vir jou gaan haal
Jy hoef net te vra
My antwoord is ja
Jy's alles vir my
Ek gee jou
Ek gee jou my hart vanaand
En waar my finger klop
Waar ek val tel jy my op
Is daar n plekkie vir my by jou
Ek wil my lewe om joune bou
En die sleutels na my hart
Stel ek oop jy maak dit vat
Jy's alles vir my
Ek sal al die ritme in die wereld op gee
As ek nog een aand met jou kan deel
Jou liefde vorm a pad
Van my siel tot by my hart
Jy's alles vir my
Jy's alles vir my
Jy's Alles vir my
Is daar n plekkie vir my by jou
Ek wil my lewe om joune bou
En die sleutels na my hart
Stel ek oop jy maak dit vat
Jy's alles vir my
Ek sal al die ritme in die wereld op gee
As ek nog een aand met jou kan deel
Jou liefde vorm a pad
Van my siel tot by my hart
Jy's alles vir my



Writer(s): Zaan


Zaan - Alles vir my
Album Alles vir my
date de sortie
01-09-2012




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.