Текст песни n Brief vir Simoné - Anton Goosen
Vêr
onder
my
druis
die
stadsgeluide
Die
hart
van
Hillbrow
wat
flink
aanstap
Straatpredikante
die
Hare
Krisjna-
profete
Groot
rooi
bus
snork
verby
Die
laataand
koerantverkopertjie
skree
In
die
meganiese
grammadoela-oerwoud
Hysbakke
gly
op
en
af
Blitspatrollie
skeur
deur
die
nag
En
ek
sit
op
die
Hillbrowtoring,
wag
vir
sonop
En
skryf,
'n
brief
vir
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê
Simone
Die
meisies
van
die
aand
wink
'N
Straatmusikante
se
hoed
lê
honger
en
wag
Om
silwer
munte
van
die
verbygangers
op
te
vang
'N
Blinde
met
'n
wit
stok
strompel
Maar
die
kunsgalery
se
gaste
sien
hom
nie
Hul
oë
volg,
die
Art
Nouveau
van
die
Arties
En
later
dra
'n
digter
voor
- T
S
Elliot
- maar
hy
versmoor
die
kuns
En
ek
sit
op
die
Hillbrowtoring
ek
wag
vir
sonop
En
skryf
'n
brief
vir
Simone
Jou
glimlag
was
vol
deernis
Jy't
my
oneindige
argumente
beluister
Met
die
Pseudoleiers,
van
die
kultuur
Hul
redenasies
oor
reïnkarnasie,
Sosialisme,
sport
en
oor
die
digkuns
En
of
die
hele
wêreld
dalk
verkeerd
is?
Jy
soen
my
toe
ons
huis
toe
ry
En
die
gaste
smoorkwaad
agterbly
En
ek
sit
op
die
Hillbrowtoring
en
wag
vir
sonop
En
skryf
'n
brief
vir
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê
Simone
Onthou
jy
St
Marcus
in
Venesië
Die
duiwe
wat
my
jas
toesak
Jy't
gelag
en
gesê,
ek
lyk
vir
jou
soos
Johannes
Die
Doper
Ek't
gesê,
kuns
het
mos
geen
grense
Jy't
my
reggehelp
en
gesê,
as
gevolg
van
die
samelewing
is
die
kuns
mos
gebonde
Maar
ons
was
jonk
verliefdes
toe
Jou
skip
het
om
die
punt
geseil
En
ek
sit
op
die
Hillbrowtoring
ek
was
vir
sonop
En
skryf
'n
brief
vir
Simone
Jou
handskoen
in
die
stormwater
Die
Noordwind,
ysig
deur
ons
hare
Herinnering
is
soms
net
Freudiaanse
onsekerheid
Want
Katryn,
Katryntjie,
my
wintervrou
Al
my
liedjies
was
net
vir
jou
My
verse,
naïef
maar
hart
op
die
mou
Nou
weet
ek,
die
donkietjie
Se
hart
verlang
na
jou
Want
hy
sit
op
die
Hillbrowtoring
Wag
vir
sonop
En
skryf
'n
brief
vir
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê,
Simone
Ek
wil
jou
hê
Simone

1 Enter The Puppeteer
2 Danzer (with Lucky Dube)
3 Ek Mis Jou
4 Come to London
5 Pamperlang
6 Josie-Josie (English Version)
7 Thula / Vergeet
8 Kruppelkop Gewete
9 The Road
10 Voices from the South of Limpopo
11 A Movie of a Different Kind
12 Liefde Buite Die Seisoen
13 Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
14 Hokaai Revisited
15 n Brief vir Simoné
16 Kind Van Afrika
17 Ouer en Ouer
18 The Outsider
19 Stille Nag / Silent Night
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.