ADAM - Smoorverlief текст песни

Текст песни Smoorverlief - ADAM



Hande sweet, ek staar na die grond
Ek is gereed, ge′suit en geskeer
'N Blom gepluk om vir jou te gee
Wat het ek gedink, net die tyd sal leer
Hoekom daal ek dan so laag vir iets so afgesaag, "blind dates" is stupid.
Maar toe jy die deur oopmaak, my gemoed begin te kraak
Bewe my tone tot my lip
Ek snak na asem soos ′n suurstofdief
Ek sluk my woorde want ek's smoorverlief
Ek val val val vir die hartedief
Iemand help asb asb
Ek's smoorverlief
Woorde gly oor my tong
Maar wat ek uitkry maak geen sin
So ek struikel voort
Maar ek glo vas dat ons twee saam hoort soos n skoen wat pas
En soos jy aanhou praat en ek stiller raak begin ek n glimlag kry
Want ek sien alreeds jou naam in ons troukaartjie geraam
Die begin van jou en my
Ek snak na asem soos n suurstofdief
Ek sluk my woorde want ek′s smoorverlief
Ek val val val vir die hartedief
Iemand help asb asb ek′s smoorverlief
Ek snak na asem soos n suurstofdief
Op eerste oogopslag is ek smoorverlief
Ek val val val vir jou my lief
Iemand help asb asb ek's smoorverlief
Op jou
Vang my tog net as ek val
Ek′s smoorverlief
(Ek's smoorverlief)
Op jou
(Op jou)
Vang my asb as ek val
Ek snak na asem soos n suurstofdief
Ek sluk my woorde want ek′s smoorverlief
Ek val val val vir die hartedief
Iemand help asb asb ek's smoorverlief
Ek snak na asem soos n suurstofdief
Op eerste oogopslag is ek smoorverlief
Ek val val val vir jou my lief
Iemand help asb asb ek′s smoorverlief



Авторы: Hugo Ludik, Reynardt Hugo


ADAM - Goud
Альбом Goud
дата релиза
01-08-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.