Текст песни Wenslys - Adam Tas
Vanaand
sal
ek
jou
soek
Oor
ñ
flikkerende
kers
Vanaand
sal
ek
jou
roep
Oor
ñ
onvoltooide
vers.
Want
ons
harte
het
geweet
Wat
ons
gewetes
wou
vergeet
En
dis
moeilik
vir
ñ
hart
Sonder
om
vir
hom
te
breek.
Ek
wens
vir
jou
Lemoenbloeisels
uit
ñ
mooi
vallei
En
skadubome
langs
die
pad
Voor
ons
verder
ry
Drome
sonder
heinings
Liefde
sonder
seerkry
En
ñ
kamer
in
jou
hart
Waar
ñ
engel
kan
gaan
bly.
Aan
die
einde
van
my
asem
Sal
die
woorde
wat
ek
moet
sê
Wat
ek
nou
soos
ñ
offer
By
jou
voete
neer
wou
lê.
Maar
my
lag
voel
soos
ñ
leuen
Wat
die
werklikheid
wegsteek
En
net
jy
en
jy
alleen
Sal
ooit
hierdie
waarheid
weet.
Ek
wens
vir
jou
Lemoenbloeisels
uit
ñ
mooi
vallei
En
skadubome
langs
die
pad
voor
ons
Verder
ry
Drome
sonder
heinings
Liefde
sonder
seerkry
en
ñ
kamer
in
jou
hart
waar
ñ
engel
kan
gaan
bly.
Sal
jy
vanaand
vir
oulaas
My
asem
kom
blaas
Sodat
ek
nog
net
eenkeer
ñ
gedig
oor
jou
lyf
kan
blaas
En
heelnag
langs
jou
sit
Want
die
somers
te
verjaag
En
hopeloos
te
bid
Vir
ñ
tweede
kans
vir
ñ
tweede
kans.
Ek
wens
vir
jou
Lemoenbloeisels
uit
ñ
mooi
vallei
En
skadubome
langs
die
pad
Voor
ons
verder
ry
Drome
sonder
heinings
Liefde
sonder
seerkry
En
ñ
kamer
in
jou
hart
Waar
ñ
engel
kan
gaan
bly.
1 'N Man Soos My Pa
2 Ligtoringman (met Carlé van Deventer) (with Carle van Deventer)
3 Want Jy is Boer
4 Patatas en Pyptabak
5 Skilpadtepel
6 Draadloos Dae
7 Ek Sal
8 Reën
9 Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
10 Afrikagrond
11 Boerseun Se Droom
12 Gaan sê vir die Angels
13 In Die Huis Waar Stilte Woon
14 Lappieskombers
15 Karkas van haar Valentine
16 Ben Bicycle
17 Plaas genaamd Afrika
18 Wenslys
19 Storm van Liefde
20 So Verlief
21 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.