Andriëtte - Dink Aan My текст песни

Текст песни Dink Aan My - Andriëtte



Dink aan my
En ek sal jou daar kry
Tussen die berge
Kom ek met my witperd aan
Dink aan my
En ek sal jou daar kry
In n droomwereld kom ek om jou te haal
Kom kom baby kom dans saam met my
Vergete is vergete en gister is verby
Kom en dans
Kom dans met my
Laat jou voete die praatwerk doen
Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie
Solank jy net dans, dans met my
En waar die rit oor jou vat
Tot op die hoogste berg
In die land en as jy daar kom
Dink aan my
Oooh dink aan my
Dink aan my
Oooh dink aan my
Dink aan my, en ek sal jou daar kry
Daar waar die voëls hoor as die wolke sweef
Dink aan my
En ek sal jou daar kry
Met n spoed kom ek
Kom ek met my witperd verby
Kom aan baby kom dans saam met my
Vergete is vergete en gister is verby
Kom en dans
Kom dans met my
Laat jou voete die praatwerk doen
Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie
Solank jy net dans, dans met my
En laat die ritme jou vat
Tot op die hoogste berg in die land
N as jy daar kom
Dink aan my
Oooh Dink aan my
Dink aan my
Oooh dink aan my
DINK AAN MY!!



Авторы: Armand Opperman


Andriëtte - Dink Aan My
Альбом Dink Aan My
дата релиза
09-10-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.