Andriëtte - Verlief op Liefde текст песни

Текст песни Verlief op Liefde - Andriëtte



Jy is alles wat my hart wil hê, jy
alles wat ek nooit kon sê, jy
Hou my stywer vas en jy verdrink my in jou liefde
Hier is alles waaraan my hart vashou
En als van my is alles van jou
Gee my net 'n bietjie van jou eindelose liefde
En ek wil net 'n oomblik in jou arms by
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou
Ek's so verlief op liefde
En jy's die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
En jy's verlief op liefde, is jy verlief op my?
En ek wil hier bly
Naby jou waar ek my vrede kry
Jy's soveel meer as net 'n vriend vir my
En ek's verlore in jou liefde
En ek wil net 'n oomblik in jou arms by
Vir jou alles gee wat jy al in die lewe wou
Ek's so verlief op liefde
En jy's die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
En jy's verlief op liefde
As ons oud raak en die wêreld sy prys kom vra
Bly jy die een wat ek hier in my hart bly dra
Dis ek en jy in liefde en ons kort niks meer
Gee my hart vir jou weer en weer en weer
Ek's so verlief op liefde
En jy's die een wat alles weer sin laat maak
As die reën en wind sy merke in jou hart kom laat
En jy's verlief op liefde
En jy's verlief op liefde
Is jy verlief op my?
Is jy verlief op my?



Авторы: Norman Andriette, Wasserfall Dewald Mathys


Andriëtte - Pêrel vir 'n Kroon
Альбом Pêrel vir 'n Kroon
дата релиза
31-07-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.