Текст песни

Rabbedoe, Rabbedoe
'N Man is nie 'n klip nie
Rabbedoe, Rabbedoe
Die "yuppies" dans na jou toe
Rabbedoe, Rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Sien jy die lyfie, die sexy denim lyfie?
Sien jy hoe dans sy daar waar sy die "beat" kan hoor?
Want sy's die kring se koninging, wat lamme na die slagting bring
En al die "yuppies" noem haar "hartlam" in haar oor
Sien jy die bene, die lang skraal denim bene?
Sien jy hul almal staan, met asems weggeslaan?
Die Mona Lisa "manne-teazer", Cleopatra terg vir Ceasar
En almal kan haar lyf se taal verstaan
Rabbedoe, Rabbedoe
'N Man is nie 'n klip nie
Rabbedoe, Rabbedoe
Die "yuppies" dans na jou toe
Rabbedoe, Rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Sien jy die "yuppies", dis die pappies met die stappies?
Hul duitse ossewaens is voor die deur parkeer
Sy maak hul lam, sy terg hul tam, emosies word erg aangeklam
Maar sy kan hierdie ding van kleins af uitsorteer
Sien jy hoe fluister hul "Mauritius klink "delicious"?
Maar die motiewe van die "yuppies" klink "suspicious" en vaag
Hulle wil vir haar op "apro" hê, maar sy wil net vir almal
Hul score by haar net vreemde "lipstick" op die kraag
Rabbedoe, Rabbedoe
'N Man is nie 'n klip nie
Rabbedoe, Rabbedoe
Die "yuppies" dans na jou toe
Rabbedoe, Rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Rabbedoe, Rabbedoe
'N Man is nie 'n klip nie
Rabbedoe, Rabbedoe
Die "yuppies" dans na jou toe
Rabbedoe, Rabbedoe
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?
Kan 'n man dan nie, kan 'n man dan nie, bietjie-bietjie liefkry nie?

Авторы: Anton Goosen

Anton Goosen - 33 Sea-Sides (om te rock en roll)
Альбом 33 Sea-Sides (om te rock en roll)
дата релиза
01-06-2009

1   Hartlam
2   Thula / Vergeet
3   Danser
4   Pa Se Klonkie
5   Ek En Jy En Ons Se Onstwee
6   Die Siel Van Eugène Marais
7   Groen Blomme
8   Lady'tjie
9   Hei, Hei Klein Katryntjie
10   Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
11   Kilimanjaro
12   Harley
13   Heita Mr President
14   The Road
15   Cape Town Groove
16   The Outsider
17   My Wintervrou
18   1980 Boereblues In G#1
19   Seerower
20   Hokaai Revisited
21   Boude / Anna Jordaan
22   Die Gezoem In My Heart (Darling Blossom)
23   Joubertpark
24   Ry Hom Boetie
25   Boom Van Wysheid
26   Dobie Die Kid
27   Gatvol
28   Madjat
29   Siele Op Wiele
30   Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
31   Tussen Twee Rooi Mure
32   Rabbedoe
33   Mama De Luci
34   City / Stad
35   Lola Se Inry-fliek
36   Tom's Tradiing Store
37   Swerwer

Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
Загрузка
Загрузка