Текст песни Die Kamer Brand - Appel
Die
ligte
raak
dol
vir
my
Soos
jy
my
deur
jou
gange
ly
Daar
is
min
wat
ek
wil
myself
bekly
My
lyf
is
joune
jy
kan
my
verlei
Jou
asem
warm,
my
hande
kout
Ons
altwee
dink
dit
is
dalk
te
gou
Is
om
iets
te
voel
is
ons
grootste
vout
Gee
maar
in
jy
kan
my
vertrou
En
al
wat
ek
wat
ek
wil
hê
Is
om
langs
jou
warm
liefde
lê
Oo
my
hartjie
die
kamer
brand
Bring
die
water
en
bring
die
sand
Oo
my
hartjie
ek
wil
nie
gaan
slaap
Ons
dans
vas
soos
afbrand
Hou
my
vas
soos
die
huis
afbrand
Daar
is
min
gepraat
soos
ons
lippe
raak
Ons
word
een
soos
die
mure
kraak
My
lyf
ontdooi
soos
jy
my
vas
hou
EK
weet
ek
kan
jou
vertrou
En
al
wat
ek
wat
ek
wil
hê
Is
om
langs
jou
warm
liefde
lê
Oo
my
hartjie
die
kamer
brand
Bring
die
water
en
bring
die
sand
Oo
my
hartjie
ek
wil
nie
gaan
slaap
Ons
dans
vas
soos
afbrand
Hou
my
vas
soos
die
huis
afbrand
Oo
my
hartjie
die
kamer
brand
Bring
die
water
en
bring
die
sand
Oo
my
hartjie
ek
wil
nie
gaan
slaap
Ons
dans
vas
soos
afbrand
Hou
my
vas
soos
die
huis
afbrand
Daar
min
dat
ek
wil
myself
bekly
My
lyf
is
joune
jy
kan
my
verlei
1 Boer Loop Deur My Are
2 Jagter
3 Hande Bak
4 Lemoene
5 Dronkbel
6 Lekker Ou
7 Kom En Lê My Neer
8 Tameletjie
9 Boskind
10 Vroumens
11 Terpentyn
12 Lei My Na Die Water
13 Draak Se Rug
14 Binnedorp
15 Hatfield Square
16 Die Kamer Brand
17 My Broer
18 Lied Vir Luna
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.