Appel - Jagter текст песни

Текст песни Jagter - Appel




Los vir my daar
Daar doer in die Bosveld
Want die lewe begin
Waar die teerpad eindig
Onder die ou Moepanie, voel dit heilig
Los vir my daar, want daar is ek veilig
Ek wil die oggend begin, met 'n blik vol koffie
En in die aand gaan bad, onder die hitte van 'n donkie
Ek is jagter
Ek het my siel in die bos verloor, en in die volmaan opgespoor
Tussen die guarrie bos, waar die kudu spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweer skoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my Bosveld toe
Waar daar bosveld is, daar my hart
Langs 'n rooi grondpad en hakkies draad
By die ouplaas hek, is waar ek sal wag
Dis waar die manne bymekaar kom
So begin die jag
Want dis hier waar jy, my kan neerlê
Waar ek lang gesprekke, met die Oubaas het
Ek is jagter
Ek het my siel in die bos verloor en in die volmaan opgespoor
Tussen die guarriebos waar die kudu spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweer skoot
Ek is jagter
Vat my Bosveld toe
Ek is jagter
Vat my Bosveld toe
Want dit is hier waar ek weer net 'n man van die bos kan wees
Dit is daai iets wat die gees van die jag vir jou kan gee
Want ek is jagter
Ek het my siel in die bos verloor en in die volmaan opgespoor
Tussen die guarriebos waar die kudu spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweer skoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Ek het my siel in die bos verloor en in die volmaan opgespoor
Tussen die guarriebos waar die kudu spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweer skoot
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe
Ek is jagter
Vat my bosveld toe



Авторы: Kotze Christoph



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.