Armand Hofmeyr - Kitty текст песни

Текст песни Kitty - Armand Hofmeyr




Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Sy hou van pret en sy hou van sang
Maar vreemdes is sy bang
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Na 'n boer seun bly haar hart verlang
Maar vreemdes is sy bang
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Sy hou van pret en sy hou van sang
Maar vreemdes is sy bang
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Na 'n boer seun bly haar hart verlang
Maar vreemdes is sy bang
Ver oor 'n wysie, 'n wysie, 'n wysie
Is daar 'n meisie wat ek verlang
As sy vir my is, vir my is, vir my is
Ek weet ek het 'n hart om te vang
Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Sy hou van pret en sy hou van sang
Maar vreemdes is sy bang
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Na 'n boer seun bly haar hart verlang
Maar vreemdes is sy bang
Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Ver in die wêreld Kitty Kitty Kitty
Ver in die wêreld Kitty, Kitty oor die see
Ver in die wêreld Kitty (Kitty Kitty)
Ver in die wêreld Kitty (Kitty oor die see)
Ver in die wêreld Kitty (Kitty Kitty)
Ver in die wêreld Kitty (Kitty oor die see)
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Sy hou van pret en sy hou van sang
Maar vreemdes is sy bang
Sy laat haar draai sy laat haar swaai
Sy laat haar nie verraai (Verraai)
Na 'n boer seun bly haar hart verlang
Maar vreemdes is sy bang



Авторы: Armand Hofmeyr


Armand Hofmeyr - #Lekkerlyf
Альбом #Lekkerlyf
дата релиза
21-04-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}