Armand Hofmeyr - Tokkie текст песни

Текст песни Tokkie - Armand Hofmeyr




Lank lank gelede op Rutang nou
In die somer lekker stout
As die voëltjie al weer regop is
Is die brein weer in die grond gemis
Ver op die plaas heel verbaas
In die stoor weg van die baas
Lekker soms om skaam te
So die Boerseun wil die lig af
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie maak vir Bella stout
Met die Hannepoort se natrossies
Donker rooi die wingerd blaar
Warm rooi die mond van haar
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Leë blikkies maak 'n groot geraas
Maar nie vir Belle op die plaas
Sy het die blikbord voor die kop
Sy hou tog vir ou Tokkie dop
Ver op die plaas heel verbaas
Tokkie met Whisky in sy glas
Bella nou vir Tokkie kwaad
Maar hy bly tog so lief vir haar
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie maak vir Bella stout
Met die Hannepoort se natrossies
Donker rooi die wingerd blaar
Warm rooi die mond van haar
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie maak vir Bella stout
Met die Hannepoort se natrossies
Donker rooi die wingerd blaar
Warm rooi die mond van haar
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie maak vir Bella stout
Met die Hannepoort se natrossies
Donker rooi die wingerd blaar
Warm rooi die mond van haar
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie
Tokkie lei vir Bella koud
In die Naboomspruit se besbossie



Авторы: Armand Hofmeyr


Armand Hofmeyr - #Lekkerlyf
Альбом #Lekkerlyf
дата релиза
21-04-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.
//}