Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou (Akoestiese Weergawe) текст песни

Текст песни Net Vir Jou (Akoestiese Weergawe) - Bobby van Jaarsveld



Hoe sal jy dit
Ooit verstaan
As jy nie weet waaroor dit gaan?
Hoe kan jy my
So vermy
As jy dan jy's lief vir my?
Hoe kan jy dan
Aanhou
Dat jy net vir my wil hê?
Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan
Want ek wag
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou
Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my nee?
Jy vir my, dis als okay
En ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet
Jy het klaar van my vergeet
Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan
Want ek wag
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou
Ek voel dit deur my are
Miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie
Ek kan nie langer, nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou
Om my weer vas te hou



Авторы: bobby van jaarsveld


Bobby van Jaarsveld - Net Vir Jou
Альбом Net Vir Jou
дата релиза
15-10-2009




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.