Bok van Blerk - Soutwater текст песни

Текст песни Soutwater - Bok van Blerk



Ek is nou net soos 'n man,
Gehawende ruïne waar daar eens lewe was.
Huiden wie se lippe
Op 'n plek op 'n tyd
In joune kon verdwyn en weer bekeering kry,
Die windpomp draai maar daar is niks,
Net stof in die krane
Ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane.
Ek is dors ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn,
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn
Ek is nou nog net soos 'n man
'N verlate huis waar daar eens lewe was
Mure gevul met samesyn op 'n plek op 'n tyd
Jy was my oase in die woestyn
Die windpomp draai ek sukkel om te slaap,
Ek kort jou boesem om my kop te rus hier is net klippe en sand
Ek is dors ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn,
Maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn
Net sout water en woestyn.
Is dit net sout water en woestyn.
Ek is dors ek word verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn .



Авторы: Fred Den Hartog, Hunter Kennedy


Bok van Blerk - Soutwater - Single
Альбом Soutwater - Single
дата релиза
19-09-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.