Bouwer Bosch - Monument текст песни

Текст песни Monument - Bouwer Bosch



Hang my aan my woorde, brand my met my dade tot ek stil is
Afrikaners soms onplesierig,
Met trots in my hart sal ek al 3 spykers vat
Sluit my in by die groep wat haat,
Sluit my toe vir my siel se kattekwaad
Ek is nie bang vir die toekoms nie,
Maar die verlede skrik my soms af
N Monument wil ek wees,
N standbeeld opgerig teen vrees lei my na
Die waters waar daar haat is, waar jou haat is
Daar wil ek met jou liefde tussen almal rus, die vure blus
Daar wil ek met jou liefde jou gemoed laat rus, jou bekommer sus
Ek kan nie langer meer stilbly nie, stilbly nie
Dit gaan nie meer oor jou of my nie
Ek gaan nie stop om te baklei nie, baklei nie
Dit gaan nie meer oor jou of my nie
Derdegraadse emosionele wonde,
Naaste liefde is mos deesda sonde
Ek is mos die een wat jou verraai,
Ek is ook die een wat die ander wang draai
Breek af aan die onbekende bou voort met n liefdesbende
Leee om die haat te ignoreer, probeer om die verlede af te leer
Ons almal leef in n kombuis taal, geleen, gevorm, verpak, bedien
Ons almal het lief in n kombuis
Taal, verniet, verlief, vergeef, versoen
Boikot my ambisie vir my eie restitusie,
Maar verwyder eers die balk vanuit jou aanlyn haat petisie
Jesus sink in die water want ons trek hom af
Hy verdrink in ons haat terwyk die wereld lag
Darem sien ons Hom weer sondag so ons kan weed jammer se
Ek staan gereed met n hammer ek hoop jy onthou die spykers
Want hierdie keer doen ons dit vir al die kykers
Ek kan nie langer meer stilbly nie, stilbly nie
Dit gaan nie meer oor jou of my nie
Ek gaan nie stop om te baklei nie, baklei nie
Dit gaan nie meer oor jou of my nie



Авторы: Bouwer Bosch


Bouwer Bosch - Monument
Альбом Monument
дата релиза
05-02-2018




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.