Cordelia - Hartjie Van Die Klein Karoo текст песни

Текст песни Hartjie Van Die Klein Karoo - Cordelia



Kan niemand my sien
Kan niemand my hoor
Of is ek deurskynend
In almal se
Kan niemand my hoor
Ek huil in die wind
Ek huil vir die harte, vir die harte
Van elke kind
My plek is hier
My plek is hier waar ek staan
In die hartjie van die Klein Karoo
Is waarna ek verlang
My plek is hier
My plek is hier naby jou
In die hartjie van die Klein Karoo
Sal my altyd naby jou hou
Kan iemand dit voel
Opgedam binne my
Vir die kinders van die Klein Karoo
Wat agter bly
My plek is hier
My plek is hier waar ek staan
In die hartjie van die Klein Karoo
Is waarna ek verlang
My plek is hier
My plek is hier naby jou
In die hartjie van die Klein Karoo
Sal my altyd naby jou hou
Want die hartjie van die Klein Karoo
Sal my altyd naby jou hou
End




Cordelia - Een Uit N Miljoen
Альбом Een Uit N Miljoen
дата релиза
21-04-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.