Cordelia feat. Afrikaans Wil Dans - Mal In Jou Kop текст песни

Текст песни Mal In Jou Kop - Cordelia , Afrikaans Wil Dans



Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou
Wat as hierdie liefde, watter pil vat hierdie pyn
Ek hoor nog jou stem diep hier binne my, gaan dit ooit verdwyn.
Jy se dis alles niks nie, en my hart is nie vir jou.
Maak tog jou oe oop en kyk vir my, jy's my man ek's jou vrou
Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou
Jy dink ek se dit baie, ek het gedink jy het gehoor.
Ek soek jou gedagtes hier binne my, want jou kop het jou hart verloor
Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou
Jou hart is binne my eie, geen liefde op aarde is weier as my liefde vir jou
Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
As jy my los sal my sinne my los vir jou
Ek bere jou hart net hier binne my dalk is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou



Авторы: Rudi Claase


Cordelia feat. Afrikaans Wil Dans - Mal in Jou Kop (Afrikaans Wil Dans Remix)
Альбом Mal in Jou Kop (Afrikaans Wil Dans Remix)
дата релиза
12-08-2022




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.