Cordelia feat. Afrikaans Wil Dans - Mal In Jou Kop - перевод текста песни на английский

Текст и перевод песни Cordelia feat. Afrikaans Wil Dans - Mal In Jou Kop




Mal In Jou Kop
Mad in Your Head
is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Are you out of your mind, to think that I could ever stop this love
jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
You should know that a part of your heart, beats forever here inside me.
en ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
And I watch you drive away with her, will it ever subside in me.
en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
And can you hear what parts of me and you have you lost
jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
You should know that part of my heart just stopped here inside me
as jy my los sal my sinne my los vir jou
If you leave me, my senses will leave me for you
wat as hierdie liefde, watter pil vat hierdie pyn
What about this love, what pill takes this pain
ek hoor nog jou stem diep hier binne my, gaan dit ooit verdwyn.
I still hear your voice deep inside me, will it ever go away.
jy se dis alles niks nie, en my hart is nie vir jou.
You say it's nothing, and my heart is not for you.
maak tog jou oe oop en kyk vir my, jy's my man ek's jou vrou
Open your eyes and look at me, you're my man, I'm your wife
is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Are you out of your mind, to think that I could ever stop this love
jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
You should know that a part of your heart, beats forever here inside me.
en ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
And I watch you drive away with her, will it ever subside in me.
en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
And can you hear what parts of me and you have you lost
jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
You should know that part of my heart just stopped here inside me
as jy my los sal my sinne my los vir jou
If you leave me, my senses will leave me for you
jy dink ek se dit baie, ek het gedink jy het gehoor.
You think I say it a lot, I thought you heard.
ek soek jou gedagtes hier binne my, want jou kop het jou hart verloor
I seek your thoughts here inside me, because your head has lost your heart
is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Are you out of your mind, to think that I could ever stop this love
jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
You should know that a part of your heart, beats forever here inside me.
en ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
And I watch you drive away with her, will it ever subside in me.
en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
And can you hear what parts of me and you have you lost
jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
You should know that part of my heart just stopped here inside me
as jy my los sal my sinne my los vir jou
If you leave me, my senses will leave me for you
jou hart is binne my eie, geen liefde op aarde is weier as my liefde vir jou
Your heart is within my own, no love on earth is denied like my love for you
is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop
Are you out of your mind, to think that I could ever stop this love
jy moet weet dat 'n deel van jou hart, vir ewig klop klop hier binne my.
You should know that a part of your heart, beats forever here inside me.
en ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my .
And I watch you drive away with her, will it ever subside in me.
en kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor
And can you hear what parts of me and you have you lost
jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my
You should know that part of my heart just stopped here inside me
as jy my los sal my sinne my los vir jou
If you leave me, my senses will leave me for you
ek bere jou hart net hier binne my dalk is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou
I carry your heart right here inside me, maybe I'm crazy because I'm crazy in my head over you





Авторы: Rudi Claase


Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.