Текст песни Wie Ek Is - Corlea Botha
                                                Vasgevang 
                                                en 
                                                so 
                                                verlore
 
                                    
                                
                                                Teen 
                                                die 
                                                mure 
                                                staan 
                                                my 
                                                naam
 
                                    
                                
                                                Moeg 
                                                baklei 
                                                teen 
                                                al 
                                                my 
                                                spoke
 
                                    
                                
                                                Teen 
                                                die 
                                                foto's 
                                                in 
                                                my 
                                                raam
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                eensaamheid 
                                                kom 
                                                besef 
                                                en 
                                                rede 
                                                uit 
                                                waarheid
 
                                    
                                
                                                Net 
                                                vir 
                                                my
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                lewe 
                                                terug 
                                                te 
                                                kry
 
                                    
                                
                                                So 
                                                veel 
                                                rede, 
                                                besluite
 
                                    
                                
                                                En 
                                                als 
                                                is 
                                                verby 
                                                sonder 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                drome 
                                                weer 
                                                te 
                                                bou 
                                                en 
                                                van 
                                                voor 
                                                af 
                                                te 
                                                leer 
                                                om 
                                                te 
                                                bly
 
                                    
                                
                                                Wie 
                                                ek 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Wie 
                                                ek 
                                                is 
                                                oh 
                                                oh
 
                                    
                                
                                                In 
                                                jou 
                                                briefe 
                                                en 
                                                akkoorde
 
                                    
                                
                                                Het 
                                                my 
                                                hart 
                                                tot 
                                                nuut 
                                                geleer
 
                                    
                                
                                                Niemand 
                                                anders 
                                                in 
                                                my 
                                                woorde
 
                                    
                                
                                                Woh 
                                                ah 
                                                woh
 
                                    
                                
                                                My 
                                                hart 
                                                is 
                                                in 
                                                beheer
 
                                    
                                
                                                In 
                                                my 
                                                gebrokenheid
 
                                    
                                
                                                Breek 
                                                hierdie 
                                                stilte 
                                                my 
                                                waarheid
 
                                    
                                
                                                Net 
                                                vir 
                                                my
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                lewe 
                                                terug 
                                                te 
                                                kry
 
                                    
                                
                                                So 
                                                veel 
                                                rede, 
                                                besluite
 
                                    
                                
                                                En 
                                                als 
                                                is 
                                                verby 
                                                sonder 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                drome 
                                                weer 
                                                te 
                                                bou
 
                                    
                                
                                                En 
                                                van 
                                                vooraf 
                                                te 
                                                leer 
                                                om 
                                                te 
                                                bly
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                was 
                                                lief 
                                                vir 
                                                my
 
                                    
                                
                                                Dit 
                                                was 
                                                ons 
                                                tyd
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                liefling 
                                                amal 
                                                se 
                                                sand 
                                                hardloop 
                                                uit
 
                                    
                                
                                                Ohhhhh
 
                                    
                                
                                                Net 
                                                vir 
                                                my
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                lewe 
                                                terug 
                                                te 
                                                kry
 
                                    
                                
                                                So 
                                                veel 
                                                rede, 
                                                besluite
 
                                    
                                
                                                Als 
                                                is 
                                                verby 
                                                sonder 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Om 
                                                my 
                                                drome 
                                                weer 
                                                te 
                                                bou 
                                                en 
                                                van 
                                                voor 
                                                af 
                                                te 
                                                leer 
                                                om 
                                                te 
                                                bly
 
                                    
                                
                                                Wie 
                                                ek 
                                                is
 
                                    
                                
                                                Wie 
                                                ek 
                                                nog 
                                                altyd 
                                                was
 
                                    
                                
                            1 Wie Ek Is
2 Net Oor Jou
3 Sonvanger
4 Gee Jouself Vir My
5 Skryf
6 Rock Me Right
7 Alles
8 All That You've Got
9 Soos Ou Vriende
10 Stolen Moment
11 As Jy Aan Eendag Glo
12 Ask
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.