Текст песни Wenners - Danie Botha
Sien
jy
nou
die
lig,
weet
jy
dat
Hy
leef
Dan
ken
ek
mos
jou
oë,
dit
was
altyd
daar
gewees
Blind
het
ons
gekyk,
die
waarheid
mis
gelees
Die
vrede
was
altyd
daar
gewees
Kyk
nou
weer
'n
keer,
stap
nou
saam
met
my
Sing
dan
nou
'n
lied,
'n
lied
vir
jou
en
my
Blind
het
ons
gekyk,
die
lewe
gevrees
Soek
jy
na
'n
toekoms,
wil
jy
ook
daar
wees
Wenners,
wenners,
wenners,
wenners
wil
ons
wees
Lewe
jy
met
haat,
lewe
jy
met
vrees
Wenners,
wenners
wenners,
wenners
moet
ons
wees
Lewe
vir
'n
toekoms,
lewe
om
daar
te
wees
Saam
kan
ons
mos
waag,
met
moeite
en
verdriet
Opdraand
mag
dit
gaan,
maar
ons
weet
dis
nie
verniet
Dan
sien
ek
weer
jou
oë,
die
pad
het
ons
gekies
Terugkyk
sal
ons
nie,
verloor
is
geen
ekskuus
O,
wenners,
wenners,
wenners,
wenners
moet
ons
wees
Lewe
jy
met
haat,
lewe
jy
met
vrees
Wenners,
wenners
wenners,
wenners
wil
ons
wees
Lewe
vir
'n
toekoms,
lewe
om
daar
te
wees
Kyk
nou
weer
'n
keer,
stap
nou
saam
met
my
Sing
dan
nou
'n
lied,
'n
lied
vir
jou
en
my
Dan
sien
ek
weer
jou
oë,
die
vensters
van
jou
siel
Kom
ons
strewe
na
'n
toekoms,
anderkant
die
spieël
O,
wenners,
wenners,
wenners,
wenners
moet
ons
wees
Lewe
jy
met
haat,
lewe
jy
met
vrees
Wenners,
wenners
wenners,
wenners
wil
ons
wees
Lewe
vir
'n
toekoms,
lewe
om
daar
te
wees
Lewe
vir
'n
toekoms,
lewe
om
daar
te
wees
1 Wenners
2 Kyk Hy Kom
3 Wie Kan Dit Verstaan
4 Hierdie Kind
5 Was Nie Die Spykers
6 Ek Hoor Die Sjofar
7 Huwelikslied
8 Donker Nag
9 Bondeltjie Vreugde
10 Vroeg In Die More
11 Val Goliat
12 Kan 'n Man Dan Nie
13 Jongman
14 Blye Versekering
15 Die Houtkruis
16 The Tide is Turning
17 Walk on the Water
18 The River
19 Master of the Wind
20 Wings to Fly
21 Ancient of Days
22 Honestly Jesus
23 It's so Easy
24 Holy, Holy, Holy
25 Too Small A Price
26 Why Me Lord
27 We Will Ride
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.