Danie Botha - Wie Kan Dit Verstaan текст песни

Текст песни Wie Kan Dit Verstaan - Danie Botha



Kyk 'n bietjie rond
Is daar liefde in jou lewe
Staan jy op vaste grond
Is daar 'n doel om na te strewe
Kan jy op jou rook trein wolk rondry
Kan jy in jou lewensdroom blaas
Die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
Wie sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewe span
Wie kan dit verstaan
Ken jy die geheim
Sien jy ander mense lewe
Is daar sonskyn in jou lag
Kan jy ook strewe
Ken jy nog 'n lied van vrede
Kan jy nog met blydskap lewe
Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
Wie sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewe span
Wie kan dit verstaan
Ken jy my nou?
Het jy die anderkant gesien?
Ken jy jou?
Kan ons saam 'n toekoms bou?
En ons seerkry mens verstaan
Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
Die sal altyd val en seerkry
Sonder dat jy werklik sal verstaan
As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
Uithou, aanhou, altyd voortgaan
En die seerkry mens se lewe span
Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?
Wie kan dit verstaan?



Авторы: Danie Botha


Danie Botha - Loof Hom, Vol. 2
Альбом Loof Hom, Vol. 2
дата релиза
10-06-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.