David Kramer - Bokkie (Wil Jy Dans) текст песни

Текст песни Bokkie (Wil Jy Dans) - David Kramer



Bokkie wil jy met my dans vanaand
Bokkie kom waag 'n kans vanaand
Bokkie wil jy met my dans, dans, dans
O, net ja of nee
Man sal jy my antwoord gee
Bokkie, bokkie wil jy dans of nie
Bokkie as jy my hare streel
Bokkie sal jy my hart weg steel
Bokkie hoor jy nou daar wat speel
Ag, kom my skattebol, laat ons twee sokkie-jol
Bokkie, bokkie gaan ons dans of nie
Hand om die lyf soontoe, met pinkie styf boontoe
Bokkie, bokkie, bokkie dis so maklik so
Trek uit jou polvye, en net jy's myne
Ag, bokkie, bokkie, bokkie gaan ons dans of hoe ...
Bokkie ek dra my das vanaand
Bokkie druk my styf vas vanaand
Bokkie het jy my lief vanaand
O, net ja of nee
Man sal jy antwoord gee
Bokkie, bokkie wil jy dans of nie
Hand om die lyf soontoe, die pinkie styf boontoe
Bokkie, bokkie, bokkie kom ons maak nou so
Dis eers die linker voet, en dan die regter voet
O, linker voet en die regter voet, dis maklik so ...
Bokkie wil jy met my dans vanaand
Bokkie kom waag 'n kans vanaand
Bokkie wil jy met my dans, dans, dans
O, net ja of nee
Sal jy antwoord gee
O, bokkie, bokkie wil jy dans of nie
O, net ja of nee
Man sal jy antwoord gee
O, bokkie, bokkie wil jy dans of nie
O, net ja of nee
Sal jy antwoord gee
O, bokkie bokkie wil jy dans of nie



Авторы: David Kramer


David Kramer - Kwaai
Альбом Kwaai
дата релиза
15-02-1984




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.