Текст песни Stoksielalleen - David Kramer
Ek
vra
vir
Tillie,
ma'
Tillie
sê
sy
willie
Miskien
wil
ha'
sussie,
ma'
ha'
sussie
issie
lussie
Toe
dink
ek
aan
Vossie,
ma'
Vossie
is
okkie
lossie
Ek
smeek
toe
vi'
Hannie,
ma'
Hannie
sê
sy
kannie
Ek
is
stoksielalleen,
stoksielalleen
Stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
stoksielalleen
Oh,
stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Ek
ga'
na
ou
Fanie,
ma'
Fanie
hy's
nie
da'
nie
Toe
vra
ek
vir
Manie,
ma'
Manie
willie
ganie
Ek
bel
toe
vir
Thysie,
Thysie
het
n
meisie
Toe
loop
ek
na
Gysie,
ma'
Gysie
hysie
tuisie
Ek
is
stoksielalleen,
stoksielalleen
Stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
stoksielalleen
Oh,
stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Ma'
ek
wil
dans,
dans,
dans
Kan
n
man
dan
nie?
Oh,
dans,
dans,
dans
Tot
my
hemp
uithang
Ek
wil
dans,
dans,
dans
Op
n
Saterdagaand
Oh,
more
staan
ek
vroeg
op,
om
vis
te
ga'
vang
Ekke
nooi
toe
vi'
Rita,
ma'
Rita
sy
sê
vergeet
ma'
En
wat
nou
van
ta'
Hessie,
ma'
dis
buite
die
kwessie
Toe
hoor
ek
by
Monkey,
Monkey
sê
nee
dankie
Nou
wag
ek
vi'
Kitty,
ma'
Kitty
sê
sy
wettie
Ek
is
stoksielalleen,
stoksielalleen
Oh,
stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
oh,
stoksielalleen
Oh,
stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
stoksielalleen
Ai,
stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
stoksielalleen
Stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
stoksielalleen
Stoksielalleen
op
n
Saterdagaand
Hie'
sit
ek
stoksielalleen,
oh,
stoksielalleen
Stoksielalleen
op
n
sSaterdagaand
1 Volstruis Foxtrot
2 Kom Kom Kom
3 Bokkie (Wil Jy Dans)
4 Piet Soek Vrou
5 Tant Mina
6 Vroegoggend
7 Stoksielalleen
8 Die Troue
9 O Moeder
10 My Bure
11 Ek Praat Die Flaai
12 Kwaai Lappies
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.