Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê текст песни

Текст песни Kan Jou Nie My Maak Liefhê - Demi Lee Moore



As ek seer is plak ek pleister
As ek mog is ek neer
As ek raad soek oor die lewe
Dan bid ek op my knieë
As dit koud is steek ek vuur aan
Maak 'n fout begin ek oor
As ek mis maak ek 'n oproep
Om my ma se stem te hoor
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil
Ek kan jou nie my maak liefhê
As jy huil gee ek 'n drukkie
As ek val tel jy my op
En dis hoe ek daaraan gewond was
Toe dit eendag skielik stop
As dit storm bly ek binne
As dit breek maak ek dit reg
Het gehoop toe ons begin het
Dat dit altyd so sal werk
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil
Ek kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil
En ek weet ek sal my buurt kry
Ek kan jou nie my maak liefhê
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil
Maar ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê (Kan jou nie my maak)
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil (Kan jou nie my maak)
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê



Авторы: Johan Oberholzer


Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
Альбом Kan Jou Nie My Maak Liefhê
дата релиза
19-11-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.