Demi Lee Moore - Kannie Sonder Jou Nie текст песни

Текст песни Kannie Sonder Jou Nie - Demi Lee Moore



Kom bed toe asseblief
Ons kan nie kwaad gaan slaap nie
Jy weet mos hoe raak ek partykeer
Jammer jy is kwaad vir my weer
Jy weet mos wat jy doen
As jy my so saggies soen
Ja ek sal jou oor en oor vergewe
Hoe kry jy dit reg om ewes
Kielik hierdie hart so sag te maak ek wonder
Jy is moeilik maar ek kan net nie daar sonder
Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend mylе
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hеmel weer verseker
Ek kannie sonder jou nie
Dis amper middernag
Ek sit al ure hier en wag
Met elke tien minute oproep
jy hoe jy net vir my soek
Ek weet mos wat ek doen
As ek jou so saggies soen
Jy weet ek het so baie foute
Ek's beter vandat ek by jou is
Hoe maak jy my hart so maklik sag ek wonder
Jy weet ek's moeilik maar ek kan net nie daar sonder
Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weer verseker
Ek kannie sonder jou nie
Jy maak al my sinne klaar
Ek weet dit al voor jy dit
Maar ek wil alles
Alles wat daar is
Alles wat daar is
Ons val ons breek ons stel teleur
Ons staan weer op ons raak weer heel
Ek kannie sonder jou nie
Wil nie sal nie sonder jou nie
Ons stap 'n duisend myle
Ek was nog nooit so veilig soos nou nie
Die hemel weer verseker
Ek kannie sonder jou nie
Die hemel weet verseker
Ek kannie sonder jou nie




Demi Lee Moore - Jy Ken My Naam
Альбом Jy Ken My Naam
дата релиза
03-12-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.