Dewald Wasserfall - So Sterk Soos 'n Vrou текст песни

Текст песни So Sterk Soos 'n Vrou - Dewald Wasserfall



Sys 'n brandende gebou
Sys die warm na die reen
Sys die strom in jou stilte
En sys die waarheid in jou leuen
Sy sien die skoonheid in die ondier
As almal val sal sy bly staan
En al die brandende geboue
Is al wat oorbly as sy gaan, sy gaan, sy gaan en...
Sys jou lig soos die son in die somer
Wild soos die wind
En so sag soos die skemer
Jou wereld op haar skouers
En haar hart op haar mou
En deur dit alles gee sy alles vir jou
Daar is niks so sterk soos 'n vrou
Dit was gemaklik in jou skadu
Al was dit yskoud in jou reen
En al was dit vir jou koue
Het sy bly glo jy is die een, die een, die een en
Sys jou lig soos die son in die somer
Wild soos die wind
En so sag soos die skemer
Jou wereld op haar skouers
En haar hart op haar mou
En deur dit alles gee sy alles vir jou
Daar is niks so sterk soos 'n vrou
Sy lat jou wonder hoe het sy geval vir jou
Sys die seer wat jou leer waaran jy vashou
Syt jou wereld verander
En hare lat stilstaan vir jou
Sys jou lig soos die son in die somer
Wild soos die wind
En so sag soos die skemer
Jou wereld op haar skouers
En haar hart op haar mou
En deur dit alles gee sy alles vir jou
Daar is niks so sterk soos 'n vrou
Sys jou lig soos die son in die somer
Wild soos die wind
En so sag soos die skemer
Jou wereld op haar skouers
En haar hart op haar mou
En deur dit alles gee sy alles vir jou
Daar is niks so sterk soos 'n vrou




Dewald Wasserfall - Elektrisiteit
Альбом Elektrisiteit
дата релиза
17-05-2019



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.