Dozi - Die Saal Aan Die Muur текст песни

Текст песни Die Saal Aan Die Muur - Dozi



Die Saal aan die Muur Dozi
Daar's 'n saal wat hang daar aan die muur
Dis die saal van my ou vrome dier
Jy vra my waarom is my hart so seer
Dis die saal wat hang daar agter die deur
Daar's sy skoen gespyker bo die deur
Dis die skoen van my getroue dier
'N Lee vreetbak in die stal en 'n eensame graf daar op die wal
Met my ponie en geweer het ek die hele dag gejaag
Nooit in die steek gelaat maar nou
Is my ou vriend daar in sy eensame graf
En hier sit ek alleen nou elke dag
Ja sy saal die hang daar aan die muur
Dis die saal van my getroue dier
Nooit meer sal hy antwoord op my stem
Daar's die saal wat hang daar teen die muur
Ja sy saal die hang daar aan die muur
Dis die saal van my getroue dier
Nooit meer sal hy antwoord op my stem
Daar's die saal wat hang daar teen die muur



Авторы: C. Blignaut


Dozi - Wat Kom Nou?
Альбом Wat Kom Nou?
дата релиза
05-10-2007




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.