Текст песни
Jy
sê
jou
liefde's
nie
te
koop
nie
En
jou
hart
lê
steeds
by
my
Maar
ek
het
nie
wat
hy
het
nie
En
by
hom
sal
ek
jou
kry
Ek
onthou
jou
nog
soos
gister
Maar
dis
als
verbrande
as
En
ek
kyk
net
hoe
jy
wegwaai
Soos
jy
vir
hom
sê
kom
hou
my
stywer
vas
54
5de
straat
Het
ek
vir
jou
gestaar
deur
die
ogiesdraad
waar
jy
staan
By
'n
ander
man
54
5de
straat
Het
ek
so
gewens
om
aan
jou
te
raak
maar
daai
draad
Sê
dis
reeds
te
laat
Jy't
gesê
ek
is
'n
dromer
En
ek
stap
die
pad
alleen
Maar
dit
alles
sou
ek
opgee
Vir
'n
druppel
somer
reen
En
na
30
jaar
van
nou
af
Lê
jy
in
sy
arms
koud
Sou
jy
5de
straar
ooit
afstap
Aan
my
deur
klop
vir
my
vra
Kom
saam
my
ou
54
5de
straat
Het
ek
vir
jou
gestaar
deur
die
ogiesdraad
waar
jy
staan
By
'n
ander
man
54
5de
straat
Het
ek
so
gewens
om
aan
jou
te
raak
maar
daai
draad
Sê
dis
reeds
te
laat
Sê
dis
reeds
te
laat
Sê
dis
reeds
te
laat
Sê
dis
reeds
te
laat
Jy
sê
jou
liefde's
nie
te
koop
nie
En
jou
hart
lê
steeds
by
my
54
5de
straat
Het
ek
vir
jou
gestaar
deur
die
ogiesdraad
waar
jy
staan
By
n
ander
man
54
5de
straat
Het
ek
so
gewens
om
aan
jou
te
raak
maar
daai
draad
Sê
dis
reeds
te
laat
Maar
daai
draad
Sê
dis
reeds
te
laat
Sê
dis
reeds
te
laat
1 Aan Jou Vas
2 Vra My
3 Kwart Oor Vyf
4 Knieë Lam
5 54 5de Straat
6 Is Jy Bang
7 Dans Vir My
8 Lyf Teen Lyf
9 As Ek Voor Jou Breek
10 I Am the One and Only
11 Because It's Love
12 Promise Me
13 Point Of No Return
14 Lay Down Beside Me
15 How Do You Leave
16 Aai Ja Jaai
17 So Klink 'N Hart
18 Net Een Oomblik
19 Lig In My Lewe
20 Terugdraai
21 Honky Tonk Skadonkadonk
22 Dink Jy Darem Nog Aan My
23 Ek Hou Van Jou
24 Blessed
25 I Got You
26 You're My First Love (Head Over Heels)
27 Bright New Day
28 What Hurts the Most
29 Amazed
30 Running Away
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.