Текст песни Aan Jou Vas - Eden
Ek
weet
ek
voel
jou
nog
hier
in
my.
Ek
wens
dat
jy
aan
my
sou
raak.
Ek
sien
jou
skadu
draai
hier
om
my.
Jy
bly
my
vra:
"Hoe
jy
ken
my,
hoe
ken
jy
my"?
En
ek
hou
en
hou
en
hou
nog
aan
jou
vas.
En
aan
jou
hart
wat
myne
was.
Totdat
die
storm
jou
weer
terugwaai.
En
nou
en
nou
en
nou
dink
ek
aan
jou.
Ek
wil
my
arms
om
jou
vou.
Want
dis
net
jy
wat
my
weer
heel
kan
maak.
Sien
jy
my
nog
in
jou
drome?
Voel
jy
my
ook
aan
jou
raak?
Of
is
dit
alles
nou
verlore?
As
ek
jou
vra:
"Bly
by
my,
bly
by
my"?
En
ek
hou
en
hou
en
hou
nog
aan
jou
vas.
En
aan
jou
hart
wat
myne
was.
Totdat
die
storm
jou
weer
terugwaai.
En
nou
en
nou
en
nou
dink
ek
aan
jou.
Ek
wil
my
arms
om
jou
vou.
Want
dis
net
jy
wat
my
weer
heel
kan
maak.
En
ek
soek
jou
nog
hier
by
my.
Want
ek
kan
jou
nie
laat
gaan
nie.
En
ek
roep
jou
naam,
hoor
jy
my.
Dis
net
jy
wat
my
verstaan.
En
ek
hou
en
hou
en
hou
nog
aan
jou
vas.
En
aan
jou
hart
wat
myne
was.
Totdat
die
storm
jou
weer
terugwaai.
En
nou
en
nou
en
nou
dink
ek
aan
jou.
Ek
wil
my
arms
om
jou
vou.
Want
dis
net
jy
wat
my
weer
heel
kan
maak.
En
ek
hou
en
hou
en
hou
nog
aan
jou
vas.
En
aan
jou
hart
wat
myne
was.
Totdat
die
storm
jou
weer
terugwaai.
En
nou
en
nou
en
nou
nog
dink
ek
aan
jou.
Ek
wil
my
arms
om
jou
vou.
Dis
net
jy
wat
my
weer
heel
kan
maak.
Dis
net
jy
wat
my
weer
heel
kan
maak.

1 Dans Vir My
2 Lay Down Beside Me
3 So Klink 'N Hart
4 Net Een Oomblik
5 Lig In My Lewe
6 Terugdraai
7 Honky Tonk Skadonkadonk
8 Dink Jy Darem Nog Aan My
9 Ek Hou Van Jou
10 Blessed
11 I Got You
12 You're My First Love (Head Over Heels)
13 Bright New Day
14 What Hurts the Most
15 Amazed
16 Running Away
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.