Elvis Blue - Beloofde Land текст песни

Текст песни Beloofde Land - Elvis Blue



Jy't al oor jou gesny
Dwars oor jou gery
Jou riviere en sand
Die rooi grond en die see
O ek wil bly in my land
Het myself al hier verloor en weer gevind
Ek wonder wat is voor
Ek dan nou moet val
En hoe die pad sal lyk as more kom
Ek glo steeds in die beloofde land
Ek bly staan in jou Afrika sand
Maar die wind wat eers in die bome was
Waai deesdae net deur gebrande gras
Waai deesdae net deur gebrande gras
O ek bly steeds 'n dromer
'N positiewe mens
Maar als wat hier gebeur
Vat my na 'n donker grens
En ek verloor myself daar
Sal die Here my kom kry ek glo so
Ek bly steeds 'n swerwer
Opsoek na ware Noord
Is daar plek vir my hier langs jou in die son?
Ek glo steeds in die beloofde land
Ek bly staan in jou Afrika sand
Maar die wind wat eers in die bome was
Waai deesdae net deur gebrande gras
Waai deesdae net deur gebrande gras
O kom ons gaan stap hier in die son
Kom staan hier langs my
O kom ons gaan stap hier in die son
Kom staan hier langs my
O kom ons gaan stap hier in die son
Kom staan hier langs my
O kom ons gaan stap hier in die son
Kom staan hier langs my
Ek glo steeds in die beloofde land
Ek bly staan in jou Afrika sand
Ek glo steeds in die beloofde land



Авторы: Elvis Blue


Elvis Blue - Jou Huis
Альбом Jou Huis
дата релиза
24-05-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.