Текст песни Elke Hart - Elvis Blue
Al
is
ek
nie
ok
nie,
kyk
jy
na
my
asof
ek
is
En
dit
maak
alles
beter,
dit
draai
die
jare
terug
Miskien
is
dit
maar
net
omdat
jy
in
my
glo
Miskien
is
dit
iets
wat
leef
hier
in
die
lug
Wie
weet
wat
mens
se
vrese
laat
vlug
Elke
hart
kruip
weg
agter
'n
hemp
se
sak
Jy
hou
joune
toe
agter
jou
glimlag
En
ek
weet
daar
is
dinge
wat
jy
weg
wil
steek
Maar
my
hart
is,
nes
joune,
lankal
reeds
gebreek
Daar's
'n
pyn
in
die
klop
van
elke
liewe
hart
Geheime
in
die
trane
wat
lê
langs
elke
mens
Ek
probeer
jou
storie
raaksien,
maar
daar
is
vlekke
op
my
lens
In
die
waarheid
tussen
lyne,
sal
jy
my
boek
kom
lees
Ek
weet
dis
jy
wat
ek
so
nodig
het
Ek
weet
dis
net
jou
liefde
wat
my
red
Hoekom
moet
ek
seker
wees,
alles
weet,
sonder
sweet?
Soveel
vrae
wat
môre
bring
Ek
is
net
'n
warrelwind,
somer
kind,
Swem
en
sink
soos
almal
deur
die
son
verblind
1 Die Brug
2 Blou
3 Werner
4 Fluister in Die Wind
5 Elke Hart
6 Die Lyn
7 Linden
8 Ek Mis Jou
9 Hoe Ek Oor Jou Voel
10 Die Plek Waar Ek Hoort
11 Rus
12 Mooi
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.