Elvis Blue - Meer As Genoeg текст песни

Текст песни Meer As Genoeg - Elvis Blue



Dis net die wat dors is vir meer
Wat voel hoe die hoëpad jou roep
Wat weet hoe dit voel as die wind teen jou draai
Jy hou aan tot jy kry wat jy soek
Elke mens wat ek ken soek 'n skouer
'N Vriend wat langs jou staan in die reën
Al sou die lewe moeilik raak al jou rekening hoe laag
Sal jy kan ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Voel die water wat spoel oor my voete
Dan sien ek weer hoe glimlag 'n kind
'N Asem kos nie geld nie maar ek weet dit is duur
Veels te veel maak self 'n ryk man min
Dis die klein goed wat tel in die lewe
Tog hou ons aan jaag na die wind
Hoe werk dit dan so dat jy alles kan
Maar dit voel steeds vir jou dis te min
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
O dis net die een wat bereid is om als op te gee wat kan ek het meer as genoeg
Meer As Genoeg



Авторы: Jan Adriaan Hoogendyk


Elvis Blue - Meer As Genoeg
Альбом Meer As Genoeg
дата релиза
16-07-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.