Fokofpolisiekar - Belowe Jou, Belowe My текст песни

Текст песни Belowe Jou, Belowe My - Fokofpolisiekar



Ek staan op
Ek voel dom
Fout om in die spieël te kyk
Probeer myself vermom
Sit met my oorfone op
Om ander mense te vermy
Herhaling kalmeer my
Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Die spookpyne in my bors
Asem in
Asem uit
Belowe jou
Belowe jy my
Dat jy sal probeer om beter te verstaan?
As jy iets het om te
Jy jou mond oop sal maak?
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Want ek het myself
En ons
Al genoeg skade gemaak
Trek al die laaste krag
Uit daai laaste trek uit
Weet dis sleg vir my
Ek hoop hierdie dag
Gaan vinniger verby
Vergulde geraamtes
Ons is net vleis
Alles
Vir altyd




Fokofpolisiekar - Selfmedikasie
Альбом Selfmedikasie
дата релиза
13-10-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.