Текст песни Wat Is Hierdie Liedjie Se Naam? - Fokofpolisiekar
Wat?
Wat
is
′n
man,
dan?
'N
man
is
′n
ding
wat
kak
vir
sy
kinders
opfok
En
dan
weggaan
(word
gebore.
plant
voort.
gaan
dood)
Dis
maklik
om
ander
Te
blameer
Vir
jou
omstandighede
As
hierdie
klip
sink
Hel
toe
gaan
in
'n
handmandjie
Bly
hierdie
kaptein
op
die
skip
Ek
is
die
een
Ek
is
die
een
Ek
is
die
enigste
een
in
die
heelal
Wat
nie
uniek
is
nie
Grootseun
huil
net
in
die
reën
Pa
se
meisiekind
moet
onderdanig
wees
Aan
'n
man
wat
sy
gevoelens
opkrop
Tot
sy
vuiste
deur
die
kamerdeur
ontplof
Sterk
wees
Noodsituasies
soos
′n
recce
navigeer
My
trane
onderdruk
En
my
emosies
beheer
Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.